雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Medaljes volgens sport. Goue Medaljes. Tot in 1960, toe Suid-Afrika voor sy verbanning weens Apartheid vir die laaste keer aan Olimpiese Spele deelgeneem het, het sestien Springbok-Sportsterre in vyf sportsoorte goue medaljes gewen. Sedert Suid-Afrika se hertoelating in 1992 het elf verdere goue medaljes gevolg. Olimpiese roem.

  2. Die Amerikaanse yshokkiespan van 1980 steek die Olimpiese vlam tydens die openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2002 aan. Li Ning "sweef" die Beijing Nasionale Stadion met die fakkel in sy hand binne.

    • Geskiedenis
    • Kwalifisering
    • Sporte by Die Olimpiese Somerspele
    • Toekomstige Olimpiese Somerspele
    • Voltooide Olimpiese Somerspele
    • Sien ook
    • Verdere Leesstof
    • Eksterne Skakels

    Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) is in 1894 gestig toe Pierre de Coubertin, 'n Franse pedagoog en historikus, probeer het om internasionale begrip deur sportkompetisie te bevorder. Die eerste uitgawe van Die Olimpiese Spele is in 1896 in Athene gehou en het net 245 mededingers gelok, van wie meer as 200 Grieks was, en slegs 14 lande verte...

    Kwalifikasiereëls vir elke Olimpiese sport word deur die Internasionale Federasie (IF) wat die betrokke sport reël, opgestel. Vir individuele sporte kwalifiseer deelnemers deur 'n bepaalde plek tydens 'n groot internasionale wedstryd te behaal, of volgens die ranglys van die IF. Nasionale Olimpiese Komitees(NOK) moet 'n beperkte aantal kwalifiseren...

    Die volgende sportsoorte word tydens die Somerspele beoefen: atletiek, basketbal, bofbal, boks, boogskiet, driekamp, fietsry, gesinchroniseerde swem, gewigoptel, gholf, gimnastiek, handbal, hokkie, judo, kanovaart, moderne vyfkamp, pluimbal, roei, ruitersport, sagtebal, seil, sewesrugby, sierduik, skerm, skyfskiet, sokker, stoei, swem, taekwondo, t...

    Olimpiese Somerspele 2032 – Brisbane, Australië
    Olimpiese Somerspele 2028 – Los Angeles, Verenigde State
    Olimpiese Somerspele 2024 – Parys, Frankryk
    Olimpiese Somerspele 2020 – Tokio, Japan
    Olimpiese Somerspele 2016 – Rio de Janeiro, Brasilië
    Olimpiese Somerspele 2012 – Londen, Verenigde Koninkryk
    Olimpiese Somerspele 2008 – Beijing, Volksrepubliek China

    (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.

    (en) Amptelike webwerf van die Internasionale Olimpiese Komitee
    (en) Resultate en medaljewenners
  3. af.wikipedia.org › wiki › Tiger_WoodsTiger Woods - Wikipedia

    Eldrick Tiger Woods (gebore 30 Desember 1975 ), seun van Earl en Kultida Woods, word as een van die beste gholfspelers in die geskiedenis van die spel beskou. Teen Desember 2005, op die ouderdom van slegs 30 jaar, kon Woods reeds 11 oorwinnings in toernooie in die PGA Tour agter sy naam skryf.

  4. Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad ( WNNR) is ’n navorsingsinstelling en ontwikkelingsorganisasie in Suid-Afrika. Dit is op 5 Oktober 1945 gestig [1] en het sy eie kampus in Pretoria. Dit is die grootste navorsings- en ontwikkelingsorganisasie in Afrika en is verantwoordelik vir ongeveer 10% van die totale navorsingsbegroting van ...

  5. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig. Genre. Die rolprent is 'n komedie . Hoofkarakters. Francois Coertze as Poenie.

  6. Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat tot in 2017 vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Tokyo Sungoliath in Japan speel. [1] . Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023 . Skoolloopbaan.