雅虎香港 搜尋

  1. 相關搜尋:

搜尋結果

  1. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig.

  2. Diana, Prinses van Wallis (Diana Frances Mountbatten-Windsor, [1] gebore Spencer; 1 Julie 1961 — 31 Augustus 1997) was die eerste vrou van Sy Koninklike Majesteit, koning Charles III.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Emma_RenziEmma Renzi - Wikipedia

    Emma Renzi (gebore 8 April 1926 as Emmerentia Scheepers op Heidelberg) is 'n Suid-Afrikaanse sopraan. Jeugjare. Op skool reeds het dit duidelik geword dat sy musiektalent het toe sy lesse begin neem het in klavier, viool en harp. Later het sy ook sanglesse begin neem.

  4. af.wikipedia.org › wiki › SteroïedSteroïed - Wikipedia

    Steroïed. Gonaan, die eenvoudigste steroïed en 'n substruktuur van alle ander steroide, hier getoon met sy IUPAC -goedgekeurde ring- en atoombenamings. Cholesterol, 'n bekende voorbeeld van 'n steroïed. 'n Steroïed is 'n tipe organiese verbinding wat 'n kenmerkende rangskikking van vier siklo-alkaanringe besit wat aan mekaar ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › Elana_AfrikaElana Afrika - Wikipedia

    Elana Afrika-Bredenkamp (gebore op 15 Augustus 1979) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en 'n radio- en TV-aanbieder. Sy het talle programme op kykNET, M-Net, GO, SABC Africa en SuperSport aangebied. Sy bied later ook 'n naweekprogram op die radiostasie 5FM aan.

  6. af.wikipedia.org › wiki › MantisMantis - Wikipedia

    'n Mantis (ook bekend as 'n bidsprinkaan, hottentotsgot, of hotnotsgot) is 'n insek wat tot die orde Mantodea behoort. [1] . Daar is meer as 2 400 verskillende spesies bekend, wat in om en by 30 families onderverdeel word. Hierdie insekte word dwarsoor die wêreld in gematigde en tropiese habitatte aangetref.

  7. Maretha Maartens (1945–) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer. [1] . Sy is ’n baie produktiewe skrywer wat werke in verskeie genres lewer, insluitende drama, prosa vir die kinders, jeug en volwassenes, biografieë, Bybeldagboeke en ander godsdienstige publikasies.

  1. 相關搜尋

    熱點女王線上