雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die grondboontjie ( Arachis hypogaea) is 'n spesie in die ertjiefamilie Fabaceae inheems aan Suid-Amerika. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei.

  2. af.wikipedia.org › wiki › TromTrom - Wikipedia

    Tromme is die wêreld se oudste instrumente in die aangetekende geskiedenis en hulle is ook die alomteenwoordigste. Die basiese ontwerp het oor duisende jare virtueel onveranderd gebly. [1] .

  3. Kreefskeerkring. Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan. Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″). Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem.

  4. af.wikipedia.org › wiki › EiffeltoringEiffeltoring - Wikipedia

    Die Eiffeltoring ( Frans: Tour Eiffel [la tuʀ ɛˈfɛl] luister ( hulp · inligting)) is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys.

  5. Die Gereformeerde kerk Vaalpark is die derde jongste van die 12 gemeentes in die GKSA se Klassis Vaalrivier en een van drie gemeentes van dié kerkvervand wat tussen 1954 en 1983 op die nywerheidsdorp Sasolburg gestig is.

  6. Die Rooibekkakelaar ( Phoeniculus purpureus) is 'n algemene standvoël in boomveld, ruigtes en woudrande. Die voël is 32 – 36 cm groot en weeg 60 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as Green Wood-Hoopoe .

  7. Paardekraal-monument is 'n monument geleë in Paardekraalstraat in Krugersdorp. Die monument het as 'n stapel klippe ontstaan, wat gepak is as deel van 'n versetaksie teen Britse oorheersing. Die monument is in November 1890 voltooi.

  1. 其他人也搜尋了