雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Cobus Rossouw (28 Maart 1933 - ) is ’n Afrikaanse akteur en ’n pionier van die Afrikaanse toneel. Hy het in verskeie groot rolprente, TV-reekse en toneelstukke gespeel, maar het nooit in enige sepies verskyn nie. Rossouw maak sy rolprentdebuut in 1965 in Debbie.

  2. af.wikipedia.org › wiki › Emma_RenziEmma Renzi - Wikipedia

    Van 1961 tot 1966 is sy in diens geneem vir dramatiese rolle in Karlsruhe, Johannesburg (Amelia in Un Ballo in Maschera tydens die inhuldiging van die Stadsteater in 1962) en, van 1963, in verskeie Italiaanse teaters. Sy het haar in Milaan gaan vestig, maar haar geboorteland jaarliks van 1963 tot 1965 besoek.

  3. Joshua na die Reën (afgekort tot JNDR) is die verhoognaam van die Afrikaanse liedjeskrywer en musikant Jacques de Villiers van Pretoria, Gauteng.

  4. Nommer asseblief is die naam van 'n Afrikaanse TV-reeks (1979–1980) en gelyknamige rolprent (1981).

  5. af.wikipedia.org › wiki › Deon_CoetzeeDeon Coetzee - Wikipedia

    Deon Coetzee (gebore 1 Januarie 1962) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was in sy jonger jare 'n provinsiale rugbyspeler alvorens hy 'n akteur geword het. Coetzee het vir RAU se o.20-span gespeel, vir Transvaal se o.20’s en SA Universiteite se o.20’s.

  6. af.wikipedia.org › wiki › MengselMengsel - Wikipedia

    Mengsel. 'n Mengsel is 'n kombinasie van twee of meer verskillende chemiese stowwe waarin die molekules nie hulle identiteit verloor nie. 'n Mengsel word gekarakteriseer deur die molekules wat daaraan deelneem en die verhouding van die hoeveelhede. Dit is moontlik dat 'n chemiese reaksie in 'n mengsel kan plaasvind, maar dit sal die mengsel in ...

  7. af.wikipedia.org › wiki › Boet_TroskieBoet Troskie - Wikipedia

    Boet Troskie - Wikipedia. Cornelis Abraham (Boet) Troskie (2 November 1936 - 24 Desember 2022) was 'n Bloemfonteinse sakeman en rolprentvervaardiger. Troskie het Mimosa Films in 1964 gestig en het meer as 40 rolprente vervaardig, waaronder Suid-Afrika se suksesvolste rolprent tot nog toe, die kultusrolprent The Gods Must Be Crazy.