雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. WikiWoordeboek ( Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki - woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings. Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op 1 Mei 2004 ...

  2. af.wikipedia.org › wiki › FiksheidFiksheid - Wikipedia

    Fiksheid is 'n toestand van gesondheid en welsyn en meer spesifiek die vermoë om aspekte van sport, beroepe en daaglikse aktiwiteite uit te voer. Fiksheid word oor die algemeen verkry deur behoorlike voeding, [1] matig kragtige fisiese oefening en voldoende rus saam met 'n formele herstelplan. [2] [3]

  3. Langswenkgras ( Festuca arundinacea) is 'n grasspesie wat uitheems aan Suid-Afrika is, maar wydverspreid in die Vrystaat en die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom.

  4. Die witpenssuikerbekkie ( Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne, asook in tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied sunbird .

    • Afrikaans
    • Nederlands
    • Engels
    • Frans
    • Latyn
    • Russies
    • Sloweens
    • Sorbies
    • Spaans
    • Italiaans

    Die algemene ontkenningswoord in Afrikaans is "nie", wat met die Duitse "nicht" of die Nederlandse "niet" vergelyk kan word. Neem die volgende voorbeeld: 1. ek verstaan nie(ich verstehe nicht, ik versta niet) As die ontkenning nie die laaste woord van die sin is nie, moet 'n tweede "eind-nie" aan die einde van die sin geplaas word: 1. ek verstaan n...

    As 'n dubbele ontkenning in Standaard Nederlands gebruik word dan versterk die tweede ontkenning meestal die betekenis van die sin met eerste ontkenning. As voorbeeld: 1. Ik heb nooit geendorst. beteken 1. Ik heb echt nooit dorst. Tog is daar nog 'n tweede moontlikheid. Met die juiste intonasie kan die sin hierbo ook geïnterpreteer word as: 1. Ik h...

    In Engelsword die dubbele ontkenning gebruik om die ontkenning te beklemtoon: 1. I shot the sheriff, but I didn't shoot no deputy (Ek het die balju geskiet, maar ek het geen adjunk geskiet nie.) (Bob Marley) 2. I don't need no parachute (Ek het geen valskerm nodig nie) (Cheryl Cole) 3. We don't need no water (Ons benodig geen water nie) (Bloodhound...

    Die ontkenning in Fransbestaan uit twee woorde, wat die gekonjugeerde werkwoordvorm begelei: 1. Je ne vais nulle part. – Ek gaan nêrens heen nie.. 'n Beroemde voorbeeld is Édith Piaf se trefer Non, je ne regrette rien – Nee, ek berou niks nie. Na werkwoorde of die uitdrukking van vrees/angs kan in die bysin na que 'n ne volg. Hierdie ne is egter ge...

    In Latynis 'n dubbele ontkenning basies 'n sterker bevestiging. scire= weet nescire= nie weet nie. non nescire= (baie) goed weet

    In Russiesis die dubbele ontkenning die gewonne ontkenning en dus verpligtend: 1. Я никуда не иду (Ja nikoeda ne idoe) – Ek gaan nêrens heen nie

    In Sloweensis – soos in baie ander Slawiese tale – die dubbele ontkenning korrek, maar dit kan soms ook onduidelikhede veroorsaak, word iets positiefs of iets negatiefs gesê: 1. Ne poznam nikogar. – Ek ken niemand nie.

    In Sorbiesword die dubbele ontkenning gebruik om 'n uitdrukking te ontken: 1. Ja ničo njewěm. – Ek weet niks nie.

    Die Spaanse(sintaktiese) ontkenning bestaan uit twee woorde (bywoorde), wat voor en na die vervoegde werkwoordvorm of indien 'n deelwoord gebruik word, voor die vervoegde werkwoordvorm en na die deelwoord staan. 1. No he visto nada. – Ek het niks gesien nie.

    In Italiaansis die dubbele ontkenning meestal verpligtend: 1. Non ho visto niente/nulla – Ek het niks gesien nie.

  5. In wiskunde is 'n vergelyking 'n stelling wat die gelykheid van twee uitdrukkings bevestig. Die oplos van 'n vergelyking wat veranderlikes bevat, bestaan uit die bepaling van watter waardes van die veranderlikes die gelykheid waar maak.

  6. Welwillendheidsdag of Tweede kersdag val jaarliks op 26 Desember en is die feesdag net na kersdag wat op 25 Desember gedenk word. Nes Gesinsdag ( Paasfees) en Pinkstermaandag vorm Welwillendheidsdag die tweede dag van een van die Christendom se belangrikste feeste.