雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig. Genre. Die rolprent is 'n komedie . Hoofkarakters. Francois Coertze as Poenie.

  2. Die Benede-Oranjeriviervallei is in die Noord-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die streek begin by Prieska en sluit die smal strook grond weerskante van die Oranjerivier tot by Onseepkans in. Die Boegoebergdam lê ook in die streek naby Groblershoop.

  3. Die Rooibekkakelaar ( Phoeniculus purpureus) is 'n algemene standvoël in boomveld, ruigtes en woudrande. Die voël is 32 – 36 cm groot en weeg 60 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as Green Wood-Hoopoe .

  4. af.wikipedia.org › wiki › VlugsoutVlugsout - Wikipedia

    Vlugsout is ‘n snel vervlietende sout wat ammoniumgas vrystel. Dit het ‘n skerp prikkelende geur wat die slymvliese van die mond, neus en longe irriteer. Daardeur stimuleer dit die spiere wat die asemhaling beheer. Daarom gebruik atlete vlugsout as ‘n stimulant om hul prestasie te verhoog.

  5. af.wikipedia.org › wiki › VaalrivierVaalrivier - Wikipedia

    • Oorsprong
    • Grootmaatverbruikers
    • Damme in Die Vaalrivier
    • Sytakke
    • Eksterne Skakels

    Dit het sy oorsprong by Sterkfontein Baken naby Breyten, in Mpumalanga provinsie en vorm die grootste deel van die Vrystaat provinsie se noordelike grens. Dit vloei hiervandaan 1 120 km suidwes tot by sy samevloeing met die Oranjerivier naby Douglas. Sowat 30 km suidoos van Ermelo vloei die rivier onder deur die Paulkrugerbrug wat die N11-nasionale...

    Water word uit die rivier onttrek om te voldoen aan die industriële behoefte van die Gauteng en 'n groot deel van die Vrystaat. Die grootmaatverbruikers sluit in: Rand Water, Eskom se steenkoolkragstasies, Yskor, Sasol, die Vrystaatse Goudvelde en myne in die Noord-Kaap.

    Die Vaaldam is die grootste dam in die Vaalrivier. Dit is die tweede grootste dam in Suid-Afrika in terme van oppervlakarea en het die vierde grootste volume. Ander damme in die rivier is die Grootdraaidam naby Standerton en die Bloemhofdam naby Bloemhof. Daar is ook verskeie keerwalle in die rivier waarvan die Barrage naby Vereenigingdie bekendste...

    http://www.vaaldam.co.za/FASCINAT.asp Geargiveer 25 November 2005 op Wayback Machine
  6. af.wikipedia.org › wiki › StreepmuisStreepmuis - Wikipedia

    Die Streepmuis ( Rhabdomys pumilio) is 'n muis wat oor die hele Suid-Afrika voorkom behalwe in die grootste gedeelte van Limpopo en die noorde van KwaZulu-Natal. Voorkoms. Die streepmuis is bleek rooibruin in die weste tot donker grysbruin in die ooste van die gebied waarin hy voorkom. 'n Kenmerk van die soogdiertjie is die vier strepe op die rug.

  7. Die Rooiboekenhout ( Protorhus longifolia) is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap tot noord van KwaZulu-Natal. Hulle groei op die rande van woude en langs riviere. Die boom het enkelvoudige blare met opvallende are aan die onderkant. Die bas skei 'n klewerige gom af wat by die maak van assegaaie gebruik is om die steel in die lem te heg.