雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Sedert 1902, die jaar waarin sport op 'n georganiseerde wyse by Gimnasium begin beoefen is, het die skool 74 mans en vroue opgelewer wat Suid-Afrika in 22 verskillende sportsoorte verteenwoordig het, onder meer ook 27 Springbokke. Die bekendstes van die afgelope jare is De Wet Barry, Marius Joubert, Jean de Villiers en Schalk Burger .

  2. af.wikipedia.org › wiki › HoërskoolHoërskool - Wikipedia

    'n Hoërskool is 'n opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak. Daar word ook na die onderrig in hoërskole as sekondêre onderrig verwys. Hoërskole bied graad 8 (vroeër Standerd 6) tot 12 (matriek, Standerd 10) aan.

  3. Hoërskool Die Wilgers is 'n hoërskool wat in Januarie 1982 in die gelyknamige voorstad, Die Wilgers, in Pretoria gestig is. Die skool was aanvanklik bekend as Struland Hoërskool. Op 11 Februarie 1992 is die skool se naam verander na Hoërskool Die Wilgers.

  4. Laerskool Kensington. Die skoolsaal met nog die ou naam daarbo. 'n Minstens 10 jaar oue naambord op die skool se perseel, afgeneem op 1 Januarie 2018, sowat 10 jaar nadat die skool verengels is. Die st. 5-klas van die Laerskool Kensington, 1963. Die Laerskool Kensington was die laaste Afrikaansmedium primêre skool in die oostelike voorstede ...

  5. Laerskool Lochnerhof is 'n Afrikaanse laerskool in die Lochnerhof -wyk van Strand in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 1956 as gevolg van 'n tekort aan kapasiteit by Laerskool Hendrik Louw gestig.

  6. Darling, Wes-Kaap. /  33.383°S 18.383°O  / -33.383; 18.383. Darling is 'n klein dorp in die Weskus -gebied van die Wes-Kaap, omtrent 75 km noord van Kaapstad . Die NG kerkgebou op Darling is deur Wynand Louw ontwerp en die hoeksteen in 1958 gelê.

  7. Valsbaai, naby Kaapstad. Lourensrivier. Koördinate: 34°06′03″S 18°48′49″O  / . 34.1008°S 18.8136°O. / -34.1008; 18.8136. Die Lourensrivier vloei deur Somerset-Wes en die Strand . Die rivier ontspring in die klowe van Sneeukop, Helderberg, die Hottentots-Hollandberge, Stellenboschberg en die Jonkershoekberge.

  1. 梁振英學校 相關

    廣告
  2. 上個月有 超過 10 萬 名用戶曾瀏覽 preply.com

    透過改變一生的英語家教獲得成效並投資您的未來。立即預訂。 Preply 英語課程有效,我們提供最好的家教。立即為自己找一個。