雅虎香港 搜尋

  1. 相關搜尋:

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › TikTokTikTok - Wikipedia

    TikTok, en sy Chinese eweknie Douyin [1] ( Chinees: 抖音; pinyin: Dǒuyīn), is 'n kortvorm-videogasheerdiens wat deur die Chinese maatskappy ByteDance besit word. [2] . Dit huisves video's wat deur gebruikers opgelaai is, wat kan wissel van 3 sekondes tot 10 minute. [3] Sedert hul bekendstellings het TikTok en Douyin wêreldwye gewildheid verwerf.

  2. af.wikipedia.org › wiki › FacebookFacebook - Wikipedia

    Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. [3] wat besit word deur die Amerikaanse tegnologiekonglomeraat Meta Platforms. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. [4] .

  3. Die Here Sewentien of Here XVII is die naam gegee aan die beheerraad van die Verenigde Oos-Indiese Maatskappy (VOC). Die stede Amsterdam, Rotterdam, Delft, Enkhuizen, Middelburg en Hoorn is in die VOC as ses kamers verteenwoordig. Elke kamer het 'n aantal afgevaardigdes gehad wat op die beheerraad gedien het.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Shou_Zi_ChewShou Zi Chew - Wikipedia

    • Vroeë Lewe en Opvoeding
    • Loopbaan
    • Persoonlike Lewe

    Chew is op 1 Januarie 1983 in Singapoer gebore. Hy is in 'n werkersklasgesin gebore, sy pa het in konstruksiegewerk terwyl sy ma 'n boekhouer was. Na sy graduering aan die Hwa Chong-inrigting,het Chew voortgegaan om sy nasionale diensplig te doen waartydens hy 'n offisier in die Singapoer Gewapende Magte was. Na sy militêre diensplig het Shou verde...

    Nadat hy in 2006 aan die University College London gegradueer het, het Shou vir twee jaar by Goldman Sachs in Londen gewerk as 'n bankier voordat hy by die waagkapitaalfirma DST Global aangesluit het. By DST Global het Chew 'n span vroeë beleggers in ByteDance in 2013 gelei.In 2015 het Shou by die slimfoonreus Xiaomi aangesluit as sy finansiële hoo...

    Shou het getrou met die Taiwanese Amerikaner Vivian Kao. Hulle het albei in 2008 ontmoet terwyl hulle by Harvard besigheidskool studeer het.Die egpaar het twee kinders. Chew hou daarvan om te gholf en lees boeke oor teoretiese fisikain sy vrye tyd.

  5. Die Hoërskool Sentraal is 'n Afrikaansmedium hoërskool in Bloemfontein, Vrystaat . Geskiedenis. Die regeringspogings om die Afrikanerkind te verengels, lei tot die besluit om eie Christelik-nasionale skole teenoor die suiwer Britse staatskole in die lewe te roep. Een van die skole wat uit hierdie versetbeweging ontstaan het, was Sentraal.

  6. Kreefskeerkring. Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan. Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″). Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem.

  7. Die Suid-Chinese See is onderworpe aan gebiedsgeskille tussen die Volksrepubliek China, die Filippyne, Maleisië en Viëtnam wat in besonder betrekking het op ryk ondersese ruoliebronne, soos by die Paracel- en Spratly-eilande .

  1. 相關搜尋

    梁振英facebook