雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › De_Wet_HugoDe Wet Hugo - Wikipedia

    De Wet Hugo (gebore 26 November 1982) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer van jeuglektuur. [1][2] Biografie. De Wet Hugo is op 26 November 1982 op Worcester in die Boland gebore. Hy het drie ouer susters en hulle het op die plaas Spes Bona, tussen Worcester en Villiersdorp, grootgeword.

  2. Agtergrond. Suider-Afrika bestaan uit Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Sommige omgewingskwessies wat Suider-Afrika raak, is: waterbesoedeling, lugbesoedeling, gronddegradasie, vaste afvalbesoedeling en ontbossing.

  3. Die Wet op Bantoe-onderwys, No. 47 van 1953, is deur die Suid-Afrikaanse Parlement goedgekeur en op 5 Oktober 1953 deur die goewerneur-generaal onderteken. Dit sou in werking tree op ’n datum deur die goewerneur-generaal in ’n proklamasie bepaal. Die wet is voorafgegaan deur ’n kommissie, bekend as die Eiselen-kommissie, wat aangestel is ...

  4. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  5. Hierdie artikel ondersoek die diverse en komplekse maniere waarop sosiale media die mensdom beïnvloed. Sosiale Media "apps" nou. Die Ontstaan en Ontwikkeling van Sosiale Media. Sosiale media het sy oorsprong in die vroeë 21ste eeu met platforms soos MySpace en Friendster, wat later deur Facebook, Twitter, en Instagram gevolg is.

  6. Toerisme het beleidmakers in Afrika aangemoedig om werksgeleenthede, ekonomiese groei te verbeter en verskillende bedrywe te ondersteun. Daar is verskillende kritieke uitdagings wat die toerismesektor in Suid-Afrika in die gesig staar en dit was hoofsaaklik die gevolg van die gevolge van klimaatsverandering. [27]

  7. Groepsgebiedewet was die titel van drie wette van die Parlement van Suid-Afrika wat uitgevaardig is onder die land se apartheidsregering. Die wet het rassegroepe in stadsgebiede in verskillende woon- en sakegedeeltes ingedeel volgens 'n stelsel van stedelike apartheid. 'n Uitwerking van die wet was dat mense van kleur uitgesluit is van die bes ...

  1. 其他人也搜尋了