雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Groot-Visrivier (groot genoem om dit van die Visrivier in Namibië te onderskei) is 'n rivier wat deur die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Die Portugese seevaarders het die rivier Rio de Infante gedoop en dit het as die Oub (Vis) bekend gestaan onder die plaaslike Khoikhoi.

  2. af.wikipedia.org › wiki › TreinTrein - Wikipedia

    Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word 'n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.

  3. af.wikipedia.org › wiki › EersterivierEersterivier - Wikipedia

    Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2 -roete.

  4. Huidig is tot 40 funksies bekend wat verantwoordelik is vir oorplantingverwerping indien alle weefselantigene in ag geneem word in die bepaling van verenigbaarheid. Daar is reeds 15 tot 19 bekende bloedgroepstelsels geïdentifiseer, wat gekenmerk word deur 400 bekende rooibloedsel-antigene.

  5. af.wikipedia.org › wiki › FietsryFietsry - Wikipedia

    Fietsry is 'n versamelnaam vir alle sporte waar daar van fietse gebruik gemaak word om aan wedrenne deel te neem. Die Internasionale Fietsry Federasie (UCI) organiseer die sport wêreldwyd. Die sport bestaan uit 'n aantal items, maar ongeag van die item, dra die wêreldkampioen altyd die reënboogtrui tydens kompetisies.

  6. Die rooiborslaksman, Laniarius atrococcineus, is 'n insekvretende, kleurvolle voël met 'n karmosynrooi bors, maar in uitsonderlike gevalle 'n gele. Atrococcineus beteken swartrooi. Dit is 'n bosveldvoël wat in doringveld, dikwels in droër sanderige omgewings in suidelike Afrika voorkom.

  7. af.wikipedia.org › wiki › GariesGaries - Wikipedia

    Garies is 'n dorpie in Namakwaland aan die voet van die Kamiesberg, sowat 46 km suid van Kamieskroon en 146 km noordwes van Vanrhynsdorp. Die dorp het 'n hotel en 'n brandstof vulstasie asook 'n hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig).