雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › UniegebouUniegebou - Wikipedia

    Die Uniegebou (Engels: Union Buildings) is geleë op Meintjieskop, die hoogste punt in Pretoria, in die noorde van die voorstad Arcadia. Sedert sy voltooiing dien dit as die amptelike setel van die Suid-Afrikaanse regering.

  2. af.wikipedia.org › wiki › MTNMTN - Wikipedia

    MTN - Wikipedia. MTN is 'n multinasionale mobiele telekommunikasiefirma wat in Suid-Afrika gebaseer is en in 21 lande besigheid bedryf, hoofsaaklik in Afrika en die Midde-Ooste. [1] . MTN se voorsitter is Mcebisi Jonas en die hoof- uitvoerende beampte is Charles Molapisi. Finansiële prestasie.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Jaco_JacobsJaco Jacobs - Wikipedia

    • Biografie
    • Skryfwerk
    • Skuilname
    • Eerbewyse en Toekennings
    • Bronne

    Jaco Jacobs is op 22 Februarie 1980 in Carnarvon in die Karoo gebore. Hy het op skool reeds begin om vir tydskrifte soos Sarie kortverhale te skryf, hy neem ook al in sy skooldae aan skryfkompetisies deel. In 1998, in sy matriekjaar is hy die hoofseun van Hoërskool Carnarvon. In matriek het hy onder meer die Poortprys vir Prosa en die Poorprys vir ...

    Op sewejarige ouderdom skryf hy sy eerste “prenteboek”, wat hy self illustreer en met ’n kramdrukker bind. Sy jonger sussie is nie beïndruk nie, waarna hy die skrywery vir eers los. Op dertienjarige ouderdom in graad sewe begin hy weer skryf en voltooi sy eerste boek in matriek, wat later as Pretpark gepubliseer word. Op skool neem hy deel aan die ...

    Tania Brink

    Hy skryf ook liefdesverhale vir meisies onder die skuilnaam Tania Brink. Liefde laat jou Rice Krispies anders proe is ’n liefdesroman waarin die bekende drama van William Shakespeare, Romeo en Juliet, as interteks ’n belangrike rol speel. Die hoofkarakter is ’n geswore feminis en joernalis by die dorpskoerant, met die onbekende romantiese held ’n Internet-digter wat almal bekoor met sy mooi gedigte. In 2002 word hierdie boek met ’n ATKV Kinderboektoekenning vir 13-15 jaar bekroon. Ouens is ni...

    Lize Roux

    Onder die naam Lize Roux skryf hy die Stalmaats-reeks vir die jeug. Hierdie reeks wentel om Anri Marais en haar maats, Megan en Karen, en hulle wedervaringe by die Dagbreek-ryskool. Hulle het allerhande verantwoordelikhede by die ryskool en maak ook kennis met oneerlike perdekopers en ander bose mense. Natuurlik is daar ook die perde, wat diep in hulle harte kruip. Totsiens, Sugerplum wen in 2007 die ATKV-Kinderboektoekenning vir graad 4-5 en dieselfde prys vir dieselfde ouderdomsgroep word i...

    Eerbewyse

    Volksblad vereer hom in 2005 met die Hennie van Deventer-trofee vir joernalistiek. In 2006 kry hy deur die Vrystaat-jeugkommissie ’n premiers-eerbewys vir die tweede plek behaal in die kuns en kultuurafdeling, terwyl hy in dieselfde jaar tydens die jaarlikse Mondi-toekennings eervol vermeld word vir sy rubriek in Rapport. In 2011 word hy benoem vir die Bloemfonteiner van die Jaar wedstryd wat geborg word deur Ons Stad, die Mimosa-filmgroep en Absa, terwyl Radio Rosestad in dieselfde jaar aan...

    Toekennings

    Jacobs se skryfwerk is onder meer bekroon met die Alba Bouwerprys, die C.P. Hoogenhoutprys, die MML-letterkundeprys en twintig ATKV-kinderboektoekennings. Sy vertaling van Chris Riddell se Ottoline and the Yellow Cat (Willemien en die Geel Kat) het aan hom die Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur in Afrikaans (2009) asook die SAVI-prys vir kinderboekvertaling (2009) besorg. In 2016 wen hy die kykNet-Rapport-boekprys van R100,000 met sy boek 'n Goeie dag vir boomklimin...

    Boeke

    1. Wybenga, Gretel en Snyman, Maritha (reds.) Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom.Lapa-Uitgewers Eerste uitgawe Tweede druk 2005

    Tydskrifte en koerante

    1. Anoniem. Drie bekende skrywers maak aspirante touwys op BSV-slypskool.Volksblad, 25 Julie 2006 2. Anoniem. Jeugskrywer stap met meeste veertjies weg. Beeld, 8 September 2008 3. Anoniem. Skrywers en ander bekroon vir vertalings.Plus, 7 Oktober 2009 4. Beeton, Marisa. Jaco is ’n lekker ou!Rapport, 27 Mei 2007 5. De Kock, Anita. Jaco Jacobs se lugkastele vol fantasieë en superheroes. Kakkerlak. Uitgawe 2, 2005 6. Dempers, Adéle. Talent én boeke vir Afrika(ans).Volksblad, 22 Maart 2010 7. Died...

    Ongepubliseerde dokumente

    1. Hill, Jan. Jacobs, Jaco. Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum(NALN) Bloemfontein 12 April 2006

  4. af.wikipedia.org › wiki › MuurpropMuurprop - Wikipedia

    Geaarde muurprop, tipe E, hierdie word in België en Frankryk aangetref. Verlengstrook vir 6 tipe F (met gronddraad) of 12 tipe C-proppe (plat, sonder grond) 'n Muurprop is 'n aansluitpunt vir die afneem van elektriese energie van die kragnet met behulp van 'n plastiek- of geïsoleerde metaalkissie.

  5. af.wikipedia.org › wiki › TreinTrein - Wikipedia

    Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word 'n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.

  6. Lugbesoedeling - Wikipedia. Lugbesoedeling is enige vorm van besmetting met betreking tot die atmosfeer met gasse, vloeistowwe of soliede afval of byprodukte wat menslike gesondheid en die welvaart van plante en diere in gevaar stel, of wat nuttige stowwe en materiale afbreek, sigbaarheid verminder, of ongewenste reuke produseer.

  7. af.wikipedia.org › wiki › AkkedisAkkedis - Wikipedia

    Akkedis. Akkedisse is reptiele (wat saam met die slange) aan die orde van skubreptiele (Squamata) behoort. Daar is meer as vyfduisend soorte akkedisse, wat dit die grootste groep van alle moderne reptiele maak. Hulle ontstaan in die Trias -tydperk, maar al die goeie fossiele dateer uit die jonger Jura -tydperk.