雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › SwastikaSwastika - Wikipedia

    Die swastika, 卐 of , is 'n simbool wat vandag in die Weste hoofsaaklik bekend is vanweë die gebruik daarvan deur die Naziparty. Dit is 'n antieke godsdiensikoon in verskeie Eurasiese kulture. Dit word gebruik as 'n simbool van goddelikheid en spiritualiteit in Indiese gelowe , insluitende Hindoeïsme , Boeddhisme en Djainisme .

  2. af.wikipedia.org › wiki › BoeddhaBoeddha - Wikipedia

    Boeddha. 'n Boeddhabeeld in Borobudur, Indonesië. ’n Boeddha is ’n persoon wat boeddhaskap bereik het. Dit kan ook verwys na die historiese Boeddha, Siddhartha Gautama (563 v.C. – 483 v.C.) Die woord "boeddha" kom voor in Sanskrit, Pali en ander tale en beteken letterlik "Verligte Een" (van die Sanskrit "√budh", om te verrys).

  3. Franse speelkaarte is speelkaarte wat die Franse kleure of stelle trèfles ( klawers ♣ ), carreaux ( ruitens of diamante ♦ ), cœurs ( hartens ♥) en piques ( skoppens ♠) gebruik. Elke stel bevat drie of vier hof- of gesigkaarte.

  4. Die Kraaifonteinspinnekopbos ( Serruria furcellata) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, dit het altyd voorgekom by Brackenfell, Kraaifontein en Kuilsrivier. Die struik is regop en word slegs 50 cm hoog en dra blomme van Augustus tot Oktober.

  5. Lys van elemente volgens simbool. Hier is die lys van chemiese elemente met hul simbole soos tans deur IUPAC erken. Gebruik gerus die pyltjies om dit anders te sorteer.

  6. af.wikipedia.org › wiki › MantraMantra - Wikipedia

    Mantra. In Tibet word Boeddhistiese mantras dikwels as 'n vorm van meditasie in rotse gekerf. 'n Mantra (Devanāgarī मन्त्र) is 'n heilige uitlating of teks (klank, lettergreep, woord of vers) in Hindoeïsme, Djainisme en Boeddhisme wat gesien word as beskikkend oor mistieke en geestelike krag.

  7. Die Waterdraer (Lat: Aquarius) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 21 Januarie en 19 Februarie gebore is. Dit is die elfde teken van die Diereriem . Die Waterdraer is een van die drie lugtekens en vier vaste tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken.