雅虎香港 搜尋

  1. 單身男女2 電影 相關

    廣告
  2. 豐富的劇情副本,新奇的探索玩法,再現網頁遊戲經典畫面. 2024最新的情緣仙俠mmo,尋找你的另一半~

搜尋結果

  1. Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom. Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië ...

  2. af.wikipedia.org › wiki › Agent_2000Agent 2000 - Wikipedia

    Agent 2000 is 'n Afrikaanse spioenfliek vir tieners. Die rolprent is by die Hoërskool Randburg in Johannesburg verfilm en op 28 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel. Die regisseur was Stefan Nieuwoudt terwyl Paul Loots, wat voorheen in Roepman te sien was, die hoofrol as Agent 2000 vertolk.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Boyz_II_MenBoyz II Men - Wikipedia

    Boyz II Men is ’n Amerikaanse “boy band” van Philadelphia wat rhythm & blues-musiek maak. [ 1 ] Die groep is in 1988 as 'n kwintet (groep van vyf mense) gestig, maar het as 'n kwartet (groep van vier) roem behaal. Die groeplede is Wanya Morris, Michael McCary, Shawn Stockman en Nathan Morris.

  4. af.wikipedia.org › wiki › At_BothaAt Botha - Wikipedia

    At Botha (gebore 23 Desember 1949) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skilder. Hy is veral bekend vir sy rolle in die Afrikaanse TV-dramas soos Vyfster (1984) en Dryfsand (2006). [1] Hy was met die aktrise Annalise Bosch getroud. Hulle seun, Pieter Bosch-Botha, was ook 'n akteur, regisseur en vervaardiger.

    • Rolverdeling
    • Produksie
    • Ontvangs
    Jarrid Geduld
    Jill Levenberg
    Elton Landrew
    Clint Brink
    Ilse Klink

    Regisseur van die film, Daryne Joshua, het gesê dat hy nie die projek wou aanvaar nie, weens die sensitiwiteit van die verhaal. Maar na 'n persoonlike ontmoeting met Ellen Pakkies (die regte persoon op wie die titelkarakter gebaseer is), het hy besluit om voort te gaan met die projek.

    Kritiese ontvangs

    In sy resensie het Peter Feldman vir The Citizen die hoofkarakters, sowel as die draaiboek en produksie, geprys. Dit word beskryf as een van die beste films in Suid-Afrika in die afgelope tyd, en het 'n algehele gradering van 4/5 behaal. Net so het DRM.am dit 'n vierster-gradering gegee, met groot lof vir die onderliggende boodskap in die film. Hulle stel dat die film "... 'n voortdurende herinnering is aan hoe maklik iemand is om te oordeel sonder om die redes vir die feite te ken." Giles Gr...

    Toekennings

    Die film is vertoon tydens die internasionale filmfees in Rotterdam, sowel as die Seattle International Film Festival.Dit het drie pryse gewen, waaronder die kategorie vir beste aktrise, beste akteur en beste draaiboekskrywer op kykNETse Silwerskerm Fees.

  5. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  6. Mediese waarskuwing. In die mediese vakterminologie verwys skarlakenkoors (Latyn: scarlatina) na 'n aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word. Die siekte word gekenmerk deur 'n veluitslag en aantasting van die slymvlies e van mond en keel. Die bakterie ë skei 'n gif af wat 'n groot aantal organe kan beskadig.

  1. 其他人也搜尋了