雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom. Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië ...

  2. af.wikipedia.org › wiki › Agent_2000Agent 2000 - Wikipedia

    Agent 2000 is 'n Afrikaanse spioenfliek vir tieners. Die rolprent is by die Hoërskool Randburg in Johannesburg verfilm en op 28 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel. Die regisseur was Stefan Nieuwoudt terwyl Paul Loots, wat voorheen in Roepman te sien was, die hoofrol as Agent 2000 vertolk.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Boyz_II_MenBoyz II Men - Wikipedia

    Boyz II Men is ’n Amerikaanse “boy band” van Philadelphia wat rhythm & blues-musiek maak. [ 1 ] Die groep is in 1988 as 'n kwintet (groep van vyf mense) gestig, maar het as 'n kwartet (groep van vier) roem behaal. Die groeplede is Wanya Morris, Michael McCary, Shawn Stockman en Nathan Morris.

  4. af.wikipedia.org › wiki › At_BothaAt Botha - Wikipedia

    At Botha (gebore 23 Desember 1949) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skilder. Hy is veral bekend vir sy rolle in die Afrikaanse TV-dramas soos Vyfster (1984) en Dryfsand (2006). [1] Hy was met die aktrise Annalise Bosch getroud. Hulle seun, Pieter Bosch-Botha, was ook 'n akteur, regisseur en vervaardiger.

  5. Ellen: Die storie van Ellen Pakkies is 'n Suid-Afrikaanse dramafilm, geregisseer deur Daryne Joshua. Op grond van ware gebeure vertel die film 'n verhaal van die verwoeste verhouding tussen 'n vrou en haar seun wat verslaaf is aan dwelmmiddels.

  6. Die Kaapse Maleiers (Maleis: Melayu Cape) is 'n gemeenskap of etniese groepering van Oosterlinge in Suid-Afrika. Meeste van hulle is van Maleisië afkomstig. Hulle woon hoofsaaklik in en om Kaapstad, onder andere in die Bo-Kaap (vroeër die "Maleierbuurt") teen die hange van Seinheuwel.

  7. Mediese waarskuwing. In die mediese vakterminologie verwys skarlakenkoors (Latyn: scarlatina) na 'n aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word. Die siekte word gekenmerk deur 'n veluitslag en aantasting van die slymvlies e van mond en keel. Die bakterie ë skei 'n gif af wat 'n groot aantal organe kan beskadig.

  1. 其他人也搜尋了