雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › LukraaketaarLukraaketaar - Wikipedia

    Lukraaketaar is 'n Afrikaanse Suid-Afrikaanse akoestiese musiekgroep wat uit twee lede bestaan, Pierre Greeff en Alwyn Kotzé.Hulle beskryf hul lirieke as "sielvolle woorde" en hul musiek as "akoesties met skop".Die groep se naam, Lukraaketaar, is 'n kombinasie van twee woorde: lukraak, wat beteken toeval, geluk, na willekeur; en ketaar, wat volgens hulle 'n woordspeling op "kitaar" en ...

  2. Laura Wolvaardt (gebore 26 April 1999) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat haar land verteenwoordig in Internasionale Vroue-eendagkrieket. Sy is 'n openingskolwer, en in plaaslike krieket speel sy vir die Westelike Provinsie-vroue. Sy studeer tans aan Parklands College.

    • Regshandig
    • Laura Wolvaardt
    • Openingskolwer
  3. af.wikipedia.org › wiki › WitkoluilWitkoluil - Wikipedia

    Witkoluil. Die witkoluil ( Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en weeg 60–100 g. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted owlet .

  4. Karate Kallie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 September 2009 in teaters begin draai het. Die regisseur en draaiboekskrywer is Wimpie van der Merwe.Die rolprent is gebaseer op 'n kortfilm met die selfde naam wat tydens die InniBos-filmfees gewen het, en 'n gesamentlike eerste plek by die Apollo-filmfees in 2007 behaal het.

  5. Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek. Tydens die 2011 Sama-toekennings is hy bekroon vir die beste Afrikaanse gospelalbum.Willie was getroud met Natasha Joubert, 'n sangeres in eie reg. Diskografie God van wonders Dis 'n

  6. Fiskaallaksman. Die fiskaallaksman ( Lanius collaris) is 'n algemene standvoël wat oor feitlik die hele Suider-Afrika voorkom in oop habitats asook parke en tuine. Die voël word 21 tot 23 cm groot en weeg 25 tot 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Fiscal. Ander streeksname van die voël sluit die volgende in: janfiskaal ...

  7. Waarheid-en-versoeningskommissie. Die Waarheid-en-versoeningskommissie ( WVK) was 'n tipe hof wat gepoog het om geregtigheid na die afskaffing van apartheid in Suid-Afrika te herstel. [1] Getuies wat as slagoffers van growwe menseregteskendings geïdentifiseer is, is uitgenooi om verslag oor hulle ervarings te doen.

  1. 其他人也搜尋了