雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Definisie. Volt. Hidroliese analogie. Meting van spanning. Tipiese spannings. Verwysings. Eksterne skakels. Elektriese spanning, spanningsverskil of elektriese potensiaalverskil (formeel geskryf as ∆V of ∆U, maar meer algemeen eenvoudig as V of U) is die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte.

  2. Energiekrisis. 'n Energiekrisis is 'n groot tekort (of drastiese prysverhoging) in die verskaffing van energie aan 'n ekonomie. Die term verwys normaalweg na die tekort aan olie, elektrisiteit of ander natuurlike hulpbronne. Die krisis het dikwels 'n impak op ander dele van die ekonomie en baie resessies is al veroorsaak deur 'n energiekrisis ...

  3. af.wikipedia.org › wiki › LitiumLitium - Wikipedia

    Litium is die chemiese element met die simbool Li en atoomgetal van 3. In die periodieke tabel kom dit voor in groep 1, tussen die alkalimetale. Hoe werk 'n litium battery Litium in sy suiwer vorm is 'n silwerwit metaal, wat vinnig sy glans verloor en oksideer in lug en water. Dit is die ligste vastestof element by STD en word primêr gebruik ...

  4. Die Chinese Nuwejaar, [1] ook bekend as die Lentefees of Maannuwejaar, is ’n belangrike feesdag in moderne China wat aan die begin van die tradisionele Chinese maansonkalender gevier word. Vierings duur gewoonlik van die aand voor die eerste dag tot met die Lanternfees op die 15de dag van die eerste kalendermaand.

  5. af.wikipedia.org › wiki › Elon_MuskElon Musk - Wikipedia

    Elon Musk. Elon Musk (gebore 28 Junie 1971 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n VSA -gebaseerde internet- en ruimtelanseringsentrepreneur. [1] Hy het Suid-Afrikaanse, Kanadese en Amerikaanse burgerskap.

  6. af.wikipedia.org › wiki › NatriumNatrium - Wikipedia

    Natrium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Na en atoomgetal van 11 . Natrium is 'n sagte, wasagtige, silwerwit, reaktiewe metaal wat aan die alkalimetale behoort en kom in oorvloed voor in natuurlike stowwe (veral in seewater en die mineraal haliet ). Die vrye metaal is hoogs reaktief, brand met 'n geel vlam, word ...

  7. Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1] In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie ...

  1. 其他人也搜尋了