雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › WikiWiki - Wikipedia

    Wiki. 'n Wiki of wiki (met 'n kleinletter; van wikiwiki, Hawais vir 'snel'; uitgespreek "whiekie" of "wiekie") is 'n webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik. Die term Wiki kan ook verwys na die ...

  2. WikiWoordeboek ( Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki - woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings. Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin.

    • Opsioneel
    • Meertalig
  3. af.wikipedia.org › wiki › RooiRooi - Wikipedia

    • Gebruik, Simboliek, Volksmond-Uitdrukkings
    • Variasies
    Rooi gryp mense se aandag, en word gereeld as 'n teken van gevaar gesien: daarom word dit in waarskuwingstekens gebruik.
    Rooi is die kleur van liefde, beide in die rooi harte van 'n valentyn, en in 'n "rooiliggebied".
    Rooi is een van die Kersfeeskleure.
    Sedert die Revolusie van 1848 is "Sosialistiese" rooi gebruik as 'n kleur van Europese opstandiges, soos Giuseppe Garibaldi se camicie rosse ("rooihemde") in die Italiaanse "Risorgimento", en is ge...
  4. Die laaste universele gemeenskaplike voorouer ( LUCA) is die veronderstelde gemeenskaplike voorouersel waaruit die drie lewensdomeine, die Bakterieë, die Archaea en die Eukarioot ontstaan het. Daar word voorgestel dat dit 'n "sellulêre organisme was wat 'n lipied-dubbellaag gehad het en DNA, RNA en proteïen gebruik het. [2] .

  5. af.wikipedia.org › wiki › OksiedOksied - Wikipedia

    Oksied. 'n Oksied is 'n chemiese verbinding wat ten minste een suurstofatoom en een ander element in sy chemiese formule bevat. [1] Metaaloksiede bevat gewoonlik 'n anioon van suurstof in die oksidasietoestand van -2. Die grootste deel van die aardkors bestaan uit vaste oksiede, die gevolg van elemente wat deur die suurstof in die lug of in die ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › WitkoluilWitkoluil - Wikipedia

    Witkoluil. Die witkoluil ( Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en weeg 60–100 g. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted owlet .

  7. Die blouwangbyvreter ( Merops persicus) is 'n algemene Palearkties-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked bee-eater . Die voël is 25 cm groot, saam met die stert is dit 33 cm lank en weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die olyfbyvreter .