雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Die Bloedbad van Nanjing of Nanjing-bloedbad ( Vereenvoudigde Chinees: 南京 屠杀; Tradisionele Chinees: 南京 屠殺; Pinyin: Nánjīng dà túshā) is 'n grootskaalse massamoord wat die Japannese Imperiale Leër tydens die Tweede Sino-Japannese Oorlog gepleeg het. Die massamoord het begin nadat die Japannese die destydse Chinese ...

  2. Hugh Masekela. Hugh Ramopolo Masekela (* 4 April 1939, Witbank, Suid-Afrika – 23 Januarie 2018) was 'n Suid-Afrikaanse trompet -, beuel - en kornetspeler asook 'n komponis en sanger. Masekela was bekend vir sy jazz komposisies, veral sy anti-apartheidsliedjies soos "Soweto Blues" en "Bring Him Back Home".

    • Musikant, komponis, sanger
    • 23 Januarie 2018 (op 78), Johannesburg, Suid-Afrika
    • Hugh Ramopolo Masekela
  3. af.wikipedia.org › wiki › VioolsdrifVioolsdrif - Wikipedia

    Vioolsdrif is 'n dorp in die noord-westelike deel van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N7 nasionale pad tussen Kaapstad en Windhoek bereik die Suid-Afrikaanse grens by hierdie klein nedersetting suid van die Oranjerivier. Hier is ook 'n grenspos wat 24 uur per dag oop is. Die grenspos aan Namibië se kant heet Noordoewer .

  4. af.wikipedia.org › wiki › Groot_FMGroot FM - Wikipedia

    Groot FM is 'n gemeenskapsradiostasie wat vanuit Pretoria, Suid-Afrika op 90.5 FM in Afrikaans uitsaai. Hulle bedien die groter Pretoria, Centurion en omliggende gebiede. Hulle kan ook landswyd en internasionaal deur hul oudio-stroom gehoor word. Die stasie ...

  5. A. spilogaster. Binomiale naam. Aquila spilogaster. ( Bonaparte, 1850) Verspreiding van die grootjagarend. Die grootjagarend ( Aquila spilogaster) is 'n groot roofvoël, wat soos alle arende aan die familie Accipitridae behoort.

  6. af.wikipedia.org › wiki › GlaskasGlaskas - Wikipedia

    Glaskas is 'n Afrikaanse pop-en-rock musiekgroep wat van Humansdorp, Oos-Kaap afkomstig is. Die groep het ontstaan nadat hulle in 2004 aan die Jip Rockspaaider-kompetisie deelgeneem het. Die groeplede is: Die lirieke en musiek word deur Deon geskryf, waarna die groep bymekaar kom om die verfyning vir elke instrument te doen en die harmonie te ...

  7. af.wikipedia.org › wiki › Hugh_DillonHugh Dillon - Wikipedia

    Beroep (e) Akteur en vervaardiger. Aktiewe jare. 1987–nou. Internet-rolprentdatabasis -profiel. Hugh Dillon (gebore 31 Mei 1963) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hard Core Logo (1996) en in die televisiereekse Durham County (2007) en Flashpoint (2008).