雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Rook_en_okerRook en oker - Wikipedia

    Rook en oker is 'n digbundel van die Afrikaanse digter Ingrid Jonker wat in 1963 gepubliseer is. Dit is Jonker se tweede en laaste bundel wat tydens haar leeftyd verskyn en is sewe jaar ná haar debuut, Ontvlugting (1956), gepubliseer. Tegnieke wat reeds in Ontvlugting aanwesig is, word verder in Rook en oker ontwikkel. ...

  2. Susanne Beyers (gebore 11 Desember 1954) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy is primêr 'n verhoogaktrise, maar is eerder bekend vir die Afrikaanse TV-reekse waarin sy speel. Beyers het 'n B.Drama-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. [1] Op die verhoog was sy te sien in stukke soos Die uurwerk kantel, in Leon Kruger se ...

    • 11 Desember 1954 (68 jaar oud)
  3. af.wikipedia.org › wiki › Yip_ManYip Man - Wikipedia

    Yip Man ( 1 Oktober 1893, Foshan – 2 Desember 1972, Britse Hongkong) (jiaxiang: Guangdong, Nanhai, Luocunzhen), ook geskryf as Ip Man en ook bekend as Yip Kai-Man, was 'n Chinese gevegskunstenaar. Hy het verskeie studente gehad, waarvan die akteur Bruce Lee die bekendste is. Hy en Lee is ook die bekendste meesters van die Wing Chun -styl.

  4. af.wikipedia.org › wiki › Nic_StevensNic Stevens - Wikipedia

    Nic Stevens. Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedbroers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse album, Jonk Bly uitgereik. Hy is bekend vir treffers soos Toeter Skoeter, Jonk Bly ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › WinterstasieWinterstasie - Wikipedia

    Winterstasie is 'n Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes. Winterstasie bestaan uit Dewald Pieters (sang en kitaar), Hein Kruger (baskitaar), Dewald Buys (tromme) en Ruhan Wagener (kitaar). Vorige groeplede sluit in Niel Verster (baskitaar) en Dewald Buys (Tromme). Die groep is in die middel van 2008 begin en het 'n debuut-CD ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › Stefan_LudikStefan Ludik - Wikipedia

    Biografie. Filmografie. Diskografie. Verwysings. Eksterne skakels. Stefan Ludik (gebore 5 April 1981) is 'n Namibiese musikant, TV-persoonlikheid, akteur en voormalige krieketspeler van Windhoek. Hy was die eerste deelnemer wat Namibië in die werklikheidsreeks Big Brother Africa verteenwoordig het. Hy is 'n gewilde Afrikaanse sanger en akteur. [1]

  7. Hanna Grobler. Hanna Grobler (gebore 1982–) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol as Kiki Beltrame in kykNET se dramareeks, Getroud met Rugby. Sy was ook al in stukke soos 7de Laan, Binnelanders, Johnny en die Maaiers, Doen met 'n Miljoen en Askies te sien.

  1. 其他人也搜尋了