雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › MorfologieMorfologie - Wikipedia

    Morfologie beteken letterlik "vormkunde". Die woord is afgelei van μορφη ( morfè ), die Griekse woord vir vorm, en word in verskeie dissiplines waar vorm 'n rol speel gebruik: Morfologie ( taalkunde ), die studie van die struktuur van woorde en hoe woorde gevorm word. Morfologie, die uitwendige bou en vorm van organismes en hul organe.

  2. Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi -vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. [1] ". Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word, [2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde .

    • Slaaf
  3. af.wikipedia.org › wiki › RooilipslangRooilipslang - Wikipedia

    Rooilipslang. Die Rooilipslang ( Crotaphopeltis hotamboeia) is 'n slang wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Die slang is nie giftig nie. Die Engelse naam is " Herald snake ", terwyl dit in Ndebele as " Phimpi " bekend staan. [1] Die slang het 'n helder oranje of rooi merk op die boonste lip. Die kop is donkerder as die liggaam en die ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › EufemismeEufemisme - Wikipedia

    Eufemisme. 'n Eufemisme of versagting is 'n woord, sinsdeel of soms 'n hele sin waarmee iets mooier of vriendeliker voorgestel word as wat dit werklik is. Die felheid daarvan word dus met versagtende woorde of uitdrukkings verbloem. Eufemismes word gebruik om die negatiewe gevoel wat bedoel word te verdoesel.

  5. af.wikipedia.org › wiki › OptimismeOptimisme - Wikipedia

    Optimisme (van Latyn optimum wat “die beste” beteken) verwys streng gesproke, of ten minste oorspronklik, na 'n wêreldbeskouing of lewenswyse waarin daarna gestreef word om in die beste van alle moontlike wêrelde te leef. Vandag word die konsep oor die algemeen in 'n swakker sin verstaan wat neerkom op 'n geloof in 'n goeie uitkoms.

  6. af.wikipedia.org › wiki › LelieagtigesLelieagtiges - Wikipedia

    Lelieagtiges. Lelieagtiges (orde Liliales) is hoofsaaklik kruidagtige, meerjarige plante met parallel-arige blare en bergorgane in die vorm van bolle, knolle of wortelstokke, maar enkele boomvorme kom ook voor. Die verspreidingsgebied van hierdie groep is grotendeels beperk tot die subtropiese gebiede, veral Suidelike Afrika .

  7. af.wikipedia.org › wiki › VerraadVerraad - Wikipedia

    Verraad. Vir misdaad wat sommige van die meer ekstreme dade teen iemand se soewerein of nasie dek, sien : Landverraad. Verraad is die verbreking of oortreding van 'n kontrak, of vertroue wat morele en sielkundige konflik veroorsaak in 'n verhouding tussen individue, tussen organisasies of tussen individue en organisasies onderling. Verraad is ...