雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › RooilipslangRooilipslang - Wikipedia

    Rooilipslang. Die Rooilipslang ( Crotaphopeltis hotamboeia) is 'n slang wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Die slang is nie giftig nie. Die Engelse naam is " Herald snake ", terwyl dit in Ndebele as " Phimpi " bekend staan. [1] Die slang het 'n helder oranje of rooi merk op die boonste lip. Die kop is donkerder as die liggaam en die ...

  2. Die Suidelike sypikslang ( Atractaspis bibronii) is 'n slang wat voorkom in suidelike KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga, die Vrystaat, die noorde en ooste van die Noord-Kaap, Gauteng, Limpopo, Noordwes, Swaziland, Mosambiek, die grootste gedeelte van Zimbabwe, Botswana en die noorde van Namibië. Dit kan met die Natalse swartslang verwar word.

  3. Stemhebbendheid is 'n begrip in die fonetiek wat die rol wat die stembande speel tydens die uitspreek van klanke beskryf. Stemhebbend beteken dat die stembande sluit en die lugstroom uit die longe dit oop dwing wat 'n vibrasie veroorsaak. Die stemlose klanke word met 'n oop glottis uitgespreek sodat die lug vrylik deur die spraakkanaal kan ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › VryheidVryheid - Wikipedia

    Vryheid is 'n toestand waarin 'n persoon nie in gevangenisskap verkeer, as slaaf werk, of op enige ander wyse verhinder word nie. Vrye wil, die vermoë van rasionele agente om beheer oor hulle eie dade, besluite, of keuses uit te oefen. Politieke vryheid, die afwesigheid van inmenging met die soewereiniteit van 'n individu deur die gebruik van ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › HartseerHartseer - Wikipedia

    Hartseer is 'n emosionele pyn wat verband hou met, of gekenmerk word deur, gevoelens van nadeel, verlies, wanhoop, hulpeloosheid, teleurstelling en gebrokenheid. 'n Persoon wat hartseer ervaar, kan stil of lomerig raak en hom van ander onttrek. 'n Voorbeeld van erge hartseer is depressie, 'n bui wat veroorsaak kan word deur 'n ernstige depressie...

  6. af.wikipedia.org › wiki › VerraadVerraad - Wikipedia

    Verraad. Vir misdaad wat sommige van die meer ekstreme dade teen iemand se soewerein of nasie dek, sien : Landverraad. Verraad is die verbreking of oortreding van 'n kontrak, of vertroue wat morele en sielkundige konflik veroorsaak in 'n verhouding tussen individue, tussen organisasies of tussen individue en organisasies onderling. Verraad is ...

  7. Die sigbare spektrum is die deel van die elektromagnetiese spektrum wat met die menslike oog gesien kan word. Dit word ook sigbare lig of eenvoudige lig genoem. ’n Tipiese menslike oog sal golflengtes van sowat 390 tot 750 nm sien. [1] In terme van frekwensie, is dit ’n band van sowat 400–790 THz. Die spektrum bevat egter nie al die ...