雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › LiggaamsbouLiggaamsbou - Wikipedia

    Arnold Schwarzenegger, een van die mees noemenswaardige figure in liggaamsbou, 1974. Liggaamsbou is 'n sport- of oefenmetode waarin mens probeer om die spiere te ontwikkel deur 'n vorm van kragoefening (hipertrofie) om die liggaam aantreklik te maak. Gewoonlik word dit in gimnasiums of deur tuisoefening beoefen met oefengewigte en toerusting.

  2. af.wikipedia.org › wiki › GolflengteGolflengte - Wikipedia

    Die golflengte van ’n sinusvormige golf is in fisika die ruimteperiode van die golf, met ander woorde die afstand tussen ooreenstemmende herhalings in die vorm daarvan, [1] byvoorbeeld hoogte- of laagtepunte. Dit is dus die omgekeerde van die frekwensie, wat die aantal periodes per sekonde is. Dit word gewoonlik bepaal deur die afstand tussen ...

  3. af.wikipedia.org › wiki › LiggaamLiggaam - Wikipedia

    Liggaam. Die bekende skets van die menslike liggaam deur Leonardo da Vinci. Liggaam kan na een van die volgende verwys: Die fisiese struktuur, met inbegrip van die bene, vleis en organe van 'n mens of dier. Bv. die menslike liggaam of die haarlose liggaam van 'n seekoei. 'n Voorwerp of begrensde deel van die ruimte, insluitende vaste, vloeibare ...

  4. FIFA Sokker-Wêreldbeker. Die 19de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi ( Engels: FIFA World Cup South Africa 2010) is vanaf 11 Junie tot 11 Julie 2010 in Suid-Afrika aangebied. Dit was die eerste keer dat ’n Afrikaland die kans gekry het om hierdie tweede grootste sportfees ter wêreld (ná die Olimpiese Somerspele) te organiseer, nadat FIFA net ...

    • Lewe
    • Sterfte
    • Films
    • Eksterne Skakels

    Baartman is in 1789 van 'n Khoisan-familie naby die Gamtoosrivier in die Oos-Kaap, in die destydse Nederlandse koloniale ryk, gebore. Haar Khoi-naam is tot vandag toe ongekend. Sy was 'n slaaf van Nederlandse boere in Kaapstad, en kon vloeiend Nederlandspraat. Haar pa is deur Boesmans vermoor terwyl hulle beeste geskuif het. Haar eienaar se broer, ...

    Baartman het in armoede geleef en sterf uiteindelik op 29 Desember 1815 as gevolg van 'n aansteeklike siekte, moontlik pokke, maar longontsteking is ook as 'n moontlike oorsaak genoem. Die beroemde anatoom Georges Cuviermaak 'n aantal anatomiese preparate van haar waaroor hy ook publiseer. Haar liggaam is tot in 1974 in 'n museum in Parys uitgestal...

    Die volgende rolprente handel oor haar lewe: 1. Abdellatif Kechiche: Vénus noire (Swart Venus). Parys, MK2, 2009 2. Zola Maseko: The life and times of Sara Baartman. Icarus, 1998

    Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saartjie Baartman.
    Guardianartikel oor die terugbring van haar oorskot
  5. af.wikipedia.org › wiki › BaarmoederBaarmoeder - Wikipedia

    Die onderkant van die menslike baarmoeder, die serviks, loop uit in die vagina, terwyl die bokant met die Fallopiusbuise verbind is. Dit is binne die baarmoeder dat die embrio ná bevrugting tot ’n fetus ontwikkel. Die baarmoeder verskil in baie ander diere – sommige diere het twee aparte baarmoeders. Die baarmoeder is in die bekkenstreek ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › RibbekasRibbekas - Wikipedia

    Ribbekas. Die ribbekas is die rangskikking van die ribbes (of ribbe; enkelvoud: rib), wat in die bors van die meeste Gewerweldes aan die werwelkolom en borsbeen geheg is. Dit omsluit en beskerm die hart en longe. In mense is die ribbekas ’n beenagtige en kraakbeenagtige struktuur wat die borsholte omring en die skouergordel ondersteun; so ...