雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › Yip_ManYip Man - Wikipedia

    Yip Man ( 1 Oktober 1893, Foshan – 2 Desember 1972, Britse Hongkong) (jiaxiang: Guangdong, Nanhai, Luocunzhen), ook geskryf as Ip Man en ook bekend as Yip Kai-Man, was 'n Chinese gevegskunstenaar. Hy het verskeie studente gehad, waarvan die akteur Bruce Lee die bekendste is. Hy en Lee is ook die bekendste meesters van die Wing Chun -styl.

  2. Lipstiek Dipstiek. Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig.

    • Willie Esterhuizen
    • Francois Coertze, Julie Hartley, Lizz Meiring, Jozua van der Lugt
  3. Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1] In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › MisdaadromanMisdaadroman - Wikipedia

    Misdaadroman. Die misdaadroman (dikwels ook speurroman, speurverhaal of spanningsroman genoem) is 'n literêre genre wat gewoonlik 'n misdaad en sy ondersoek en vervolging deur die polisie, 'n professionele speurder of 'n privaat persoon behandel. Die genre is oorspronklik in sommige taalgebiede, onder meer in Duitsland, [1] by die "lae ...

  5. Eksposisie (narratief) Narratiewe eksposisie is die invoeging van belangrike agtergrondinligting binne 'n verhaal , byvoorbeeld inligting oor die omgewing, karakters se agtergrond, gebeurtenisse wat die storie voorafgaan, historiese konteks, ens. [1] In 'n spesifiek literêre konteks bestaan eksposisie in die vorm van verduidelikende of ...

  6. af.wikipedia.org › wiki › KroonkiewietKroonkiewiet - Wikipedia

    Kroonkiewiet. Die Kroonkiewiet of Gewone kiewiet ( Vanellus coronatus) is 'n middelgroot langbeenwaadvoël wat goed by die Suid-Afrikaanse voorstedelike lewe aangepas het. Hulle broei dikwels op besproeide sportvelde en ander uitgestrekte, oop grasgebiede. Die plaaslike naam kiewiet is 'n goeie weergawe van sy roep, wat dikwels in die nag ...

  7. Internet-rolprentdatabasis -profiel. Janie du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en TV-aanbieder. Sy studeer aanvanklik Regte aan die Randse Afrikaanse Universiteit, maar verander later van rigting en bied verskeie TV-programme soos Teletien, Graffiti en later Revue Plus op M-Net aan. Haar pa is die skrywer Pienkes du Plessis .

  1. 其他人也搜尋了