雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi -vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. [1] ". Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word, [2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde .

    • Slaaf
  2. Die Johannesbroodboom ( Ceratonia siliqua ), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.

  3. Anna Petronella van Heerden. Anna Petronella van Heerden (26 April 1887 – 10 Januarie 1975) was die eerste Afrikanervrou wat as mediese dokter gekwalifiseer het. [1] Haar tesis, waarvoor sy in 1923 'n doktorsgraad verwerf het, was die eerste mediese proefskrif wat in Afrikaans geskryf is. [2] Sy het as ginekoloog gepraktiseer en in 1942 ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › Piet_GroblerPiet Grobler - Wikipedia

    Piet Grobler (*26 September 1959, Settlers –) is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder. Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer, onder meer:

  5. Uittreksel uit die teks van die toespraak met die gelyknamige bewoording: “Ek glo dat ons vandag die Rubicon oorsteek. Daar kan nie teruggedraai word nie.” Die Rubicon-toespraak, verwys na die politieke toespraak, wat die destydse Suid-Afrikaanse president Pieter Willem Botha op 15 Augustus 1985 in die stadsaal van Durban gehou het tydens 'n kongres van die Nasionale Party van die ...

  6. Gesigtoehouprotea. Die gesigtoehouprotea ( Protea recondita) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Dit staan ook bekend as die Skaamroos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Piketberg en Sederberg tot by die Groot-Winterhoekberge waar dit deel van die fynbos - bioom is.

  7. Oorspronklike lopie. 1983 – 1985. Koöperasiestories was 'n Afrikaanse televisiereeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer PG du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.

  1. 其他人也搜尋了