雅虎香港 搜尋

  1. 相關搜尋:

搜尋結果

  1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal ( 10 Julie 1905, Nuweland, Kaapstad – 1983) was 'n Suid-Afrikaanse historikus en outeur. Hy het sy graad in die regte verwerf aan die Universiteit van die Witwatersrand en word 'n prokureur. Hy word later 'n joernalis en outeur van korporatiewe geskiedenis.

    • Skrywer, historikus
    • 1983
  2. Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi -vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. [1] " Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word, [2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde .

    • Slaaf
  3. af.wikipedia.org › wiki › The_FriendThe Friend - Wikipedia

    Arthur Barlow het op 23 by die koerant aangesluit toe sy pa, Alfred Barlow, eienaar en redakteur was. Hy het later 'n L.V. vir die Arbeidersparty, Verenigde Party en uiteindelik die Nasionale Konserwatiewe Party geword. The Friend was 'n Engelstalige oggendblad wat deur die Argus Printing and Publishing Company (tans Independent News & Media) in Bloemfontein uitgegee is tot die koerant se ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › Hoor_my_LiedHoor my lied - Wikipedia

    Hoor my Lied is 'n Afrikaanse rolprent wat op 16 Desember 1967 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent se regisseur was Elmo de Witt.Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel. Dit was die eerste Afrikaanse rolprent wat meer as R1 miljoen

  5. Hamilton Wessels (gebore 14 November 1986) is 'n Suid Afrikaanse akteur, sanger, direkteur, kunstenaarbestuurder en TV-aanbieder. Vroeë Jare. Hamilton Wessels of soos sy vriende hom noem Hammie is gebore in Kroonstad 1986 en het groot geword op ’n plaas met die naam Hamiltonsrust.

  6. af.wikipedia.org › wiki › WithaaiWithaai - Wikipedia

    Die withaai ( Carcharodon carcharias) (ook bekend as witdoodshaai of witdoodhaai) is 'n haai wat rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom, maar ook in alle oseane van die wêreld aangetref word. Hulle word as gevaarlik beskou, hoewel die mens nie hulle verkose prooi is nie.

  7. af.wikipedia.org › wiki › Rob_HersovRob Hersov - Wikipedia

    Rob Hersov. Robert Basil Hersov (gebore 9 Oktober 1960 in Johannesburg, Suid-Afrika) is 'n bestuurder en entrepreneur. Hy kom uit die Hersov-familie van Suid-Afrika, die stigters van die Anglovaal-groep. Hy dien as voorsitter en HUB (en stigter) van Invest Africa, voorsitter en vennoot (en stigter) van African Capital Investments, voorsitter ...

  1. 相關搜尋

    周海媚