雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Lockheed Martin X-35. Die Lockheed Martin F-35 Lightning II is 'n familie van enkelsitplek, enkelmotorige, multirol-alleweer sluipvegvliegtuie. Die vyfde generasie vegvliegtuig is ontwerp om grondaanval-, verkennings-, en lugverdedigingsmissies uit te voer. Die F-35 het drie hoofmodelle: die F-35A konvensionele opstyg en landing (CTOL) variant ...

    • 15 Desember 2006
    • Multirol-aanvalsvliegtuig
    • Lockheed Martin
    • 1 loods
  2. Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1] In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie ...

    • Campbell Records
    • Tony Campbell, Harry Campbell
    • Vroeë Jare
    • Publieke Lewe
    • Persoonlike Lewe

    Hamilton Wessels of soos sy vriende hom noem Hammie is gebore in Kroonstad 1986 en het groot geword op ’n plaas met die naam Hamiltonsrust. Hy het gematrikuleer op Strand Hoër in die Kaap in 2004 en van 2006-2009 Onderwys gestudeer op Tukkies se onderwys kampus, Groenkloof. Na Universiteit het hy gaan Premiere liga Rugby speel in Kanadaby ’n klub m...

    Hamilton hou homself ook akteur vanaf 2006 waar hy sy eerste rol in Poena is Koningvertolk het genaamd Mateio. Hy speel ook later van tyd in films soos “100m Leeuloop” en “Durban Poison”. In 2017 ontdek hy sy liefde vir TV en raak aanbieder van die Skole Rugby Program op Kyknet genaamd VirsekerBeker. In 2018 word Hamilton genader deur Select Musiek...

    Hamilton trou in Mei 2013 met Chandre en verwelkom hulle seuntjie Johannes-Joe op 07 April 2019, en hulle dogtertjie Anna-May op 05 April 2022.

  3. Die Karel Landman Monument huldig die nagedagtenis van die Voortrekkerleier Karel Landman. Dit lê op 'n feesterrein op 'n plaas De Kol-rant [1] in Olifantshoek, wes-noordwes van Alexandria in die Oos-Kaap. Hierdie monument is ontwerp deur Gerard Moerdijk en bestaan uit 'n reuse aardbol met 'n aantal waens uitgebeeld oor die suidpunt van Afrika.

  4. Suid-Afrika. Taal. Afrikaans. IMDb-profiel. Wie Laaste Lag is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is. [1]

    • Philo Pieterse
  5. af.wikipedia.org › wiki › FynskrifFynskrif - Wikipedia

    Fynskrif. Fynskrif is 'n drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Die reeks is vanaf 10 Julie 2018 op KykNET ( DStv kanaal 144) uitgesaai. In elk van die 13 episodes het die prokureurs 'n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer. Kykers identifiseer dit as 'n mengsel tussen reekse soos The Good ...

  6. Gewone janfrederik. Die Gewone janfrederik ( Cossypha caffra) is 'n klein insekvretende voëlspesie wat algemeen in suidelike en oostelike Afrika voorkom. Die voël het sy naam te danke aan sy roep, wat na die lettergrepe jan-fre-d'rik klink. Dit is oorwegend 'n broeiende standvoël in suidelike en oostelike Afrika .

  1. 其他人也搜尋了