雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. Skoonma-se-tong ( Sansevieria trifasciata) is 'n spesie in die genus Sansevieria in die divisie van bedeksadiges (blomdraende plante, Angiospermae) in die koninkryk van plante (Plantae) en is inheems aan tropiese Afrika. Dit word as huisplant aangewend; die plant blom egter selde binnenshuis, maar is 'n mooi plant vir die kantoor.

  2. Demi Lee Moore ( 7 Desember 1989, Worcester, Suid-Afrika ), van Durbanville is ’n Suid-Afrikaanse sangeres en die wenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks Die Kontrak op die TV -kanaal VIA. Sy het ’n platekontrak by Coleske Artists losgeslaan en op 2018 se Afrikaans Is Groot -konserte opgetree as deel van haar prys. [2]

    • Sangeres, Liedjieskrywer
    • Durbanville
    • Demi Moore
    • Lewe
    • Sterfte
    • Films
    • Eksterne Skakels

    Baartman is in 1789 van 'n Khoisan-familie naby die Gamtoosrivier in die Oos-Kaap, in die destydse Nederlandse koloniale ryk, gebore. Haar Khoi-naam is tot vandag toe ongekend. Sy was 'n slaaf van Nederlandse boere in Kaapstad, en kon vloeiend Nederlandspraat. Haar pa is deur Boesmans vermoor terwyl hulle beeste geskuif het. Haar eienaar se broer, ...

    Baartman het in armoede geleef en sterf uiteindelik op 29 Desember 1815 as gevolg van 'n aansteeklike siekte, moontlik pokke, maar longontsteking is ook as 'n moontlike oorsaak genoem. Die beroemde anatoom Georges Cuviermaak 'n aantal anatomiese preparate van haar waaroor hy ook publiseer. Haar liggaam is tot in 1974 in 'n museum in Parys uitgestal...

    Die volgende rolprente handel oor haar lewe: 1. Abdellatif Kechiche: Vénus noire (Swart Venus). Parys, MK2, 2009 2. Zola Maseko: The life and times of Sara Baartman. Icarus, 1998

    Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saartjie Baartman.
    Guardianartikel oor die terugbring van haar oorskot
  3. Suider-Afrikaanse ietermagog. Die Suider-Afrikaanse ietermagog ( Smutsia temminckii ), ook slegs bekend as die ietermagog of die ietermagô, is 'n soogdier waarvan die lyf met harde horingskubbe oortrek is en wat in die oostelike en suidelike dele van Afrika voorkom. 'n Volwasse ietermagog is ongeveer 100 cm, insluitende sy stert wat tussen 30 ...

  4. Esther Brand se Olimpiese oorwinning is een van die grootste vertonings ooit deur 'n Suid-Afrikaanse sportvrou. Sy het Suid-Afrika se goue medalje-verhaal op 'n hoë noot afgesluit voor wêreldpolitiek die land se deelname beperk het aan die Olimpiese Spele van 1964 tot 1988. Daar was nie 'n goue medalje wenner in 1960 in Rome, by Suid-Afrika ...

  5. af.wikipedia.org › wiki › LelieLelie - Wikipedia

    Lelies, van die genus Lilium, is kruidagtige plante met groot blomme wat van bolle gekweek word. Hulle is in groot dele van die wêreld belangrik in die kultuur en letterkunde. Die meeste spesies kom natuurlik voor in die gematigde streke van die Noordelike Halfrond, hoewel van hulle ook in die noordelike subtropiese klimaatstreke voorkom.

  6. Protopterus annectens. (Owen, 1839) Die Suider-Afrikaanse longvis, of slegs longvis ( Protopterus annectens brieni ), is kwesbare varswatervis wat in noordoostelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit is een van twee subspesies van Protopterus annectens, die ander subspesie, Protopterus annectens brieni, word verder noord aangetref.

  1. 其他人也搜尋了