雅虎香港 搜尋

搜尋結果

  1. af.wikipedia.org › wiki › SokkieSokkie - Wikipedia

    Sokkie. 'n Sokkie is 'n sosiale dans wat saam met 'n maat gedans word en veral gewild is onder Afrikaners. Die woord "sokkie" dui op hoe mense vroeër in hulle kouse (of kaalvoet) moes dans om die houtvloere in die studentesale te beskerm, [1] hoewel dit nie meer die geval is nie. Daar word ook na die dans verwys as "langarm", "sakkie-sakkie ...

  2. Louis Tregardt (10 Augustus 1783 Kango, Swellendamdistrik – 1838 Delagoabaai) was 'n welgestelde grensboer in die oostelike Kaapland en een van die eerste Voortrekkerleiers. Biografie Louis Tregardt is in die Swellendamdistrik gebore in die wyk Kango, vandag Oudtshoorn, as die oudste van die vier kinders van Carolus (Karel) Johannes Tregard en Anna Elisabeth Nel.

    • Veldkornet, boer
    • Martha Elisabeth Susanna Bouwer (1796–1838)
  3. af.wikipedia.org › wiki › SuurreënSuurreën - Wikipedia

    Reën, sneeu, mis, hael or selfs stof wat neerslaan kan suur wees. [1] Suurreën ontstaan gewoonlik wanneer swaweldioksied (SO 2 ), stikstofoksides (NO x ), ammoniak (NH 3) en ander vlugtige organiese stowwe ( VOS) oplos in reënwolkeː. Stikstofoksides (NO x ), is 'n versamelnaam vir giftige stikstofmonoksied (NO) en stikstofdioksied (NO 2 ).

  4. Skakels hierheen Verwante veranderings Spesiale bladsye Permanente skakel Bladinligting Kry verkorte URL Download QR code Wikidata-item Media in kategorie "Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu" Hierdie kategorie bevat net die volgende lêer.

  5. af.wikipedia.org › wiki › SwartwattelSwartwattel - Wikipedia

    Peule. Die swartwattel ( Acacia mearnsii) is 'n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan die suidooste van Australië asook Tasmanië. Die boom groei in grasvelde, langs paaie, waterlope en woudrande.

  6. Gebore 25 Mei Oudtshoorn, Suid-Afrika Beroep(e) Sanger, kitaarspeler Instrumente Stem, kitaar Jare aktief 1997 - nou Etikette Blêrmusiek, ook SELECT, EMI, HOEZIT Blackie Swart is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in Liewe Lulu, Laat hy val waar hy wil, Pers Kombers, Jy Kielie my en Is daar Nog Wyn.

  7. Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi -vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. [1] ". Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word, [2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde .